Radio Pulpit

Staan saam teen mensehandel


Listen Later

Mensehandel in Suid-Afrika is ’n nare realiteit. Daarom het die niewinsgewende organisasie, Jaco Booyens Ministries, onlangs uitgebrei na Suid-Afrika. Die organisasie se missie is om, met die leiding van die Heilige Gees, die hoop van Jesus Christus aan slagoffers van mensehandel te bring, asook om pro-aktief te wees in die bekamping daarvan deur opleiding- en bewusmakingsveldtogte te loods. Ek gesels met Bjorn Booyens en Martin Human, die operasionele direkteur van JBM Suid-Afrika, oor wat die organisasie alles doen, tipiese wanpersepsies oor mensehandel, en hoe jy jouself en geliefdes daarteen kan beskerm.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit