🎶 Stef Kruger – sanger, liedjieskrywer én skilder – is vanmiddag op @helderbergfm93.6! Met meer as 400 liedjies op sy naam, insluitend treffers soos ‘Pennies op die spoor’, ‘Grassade in die wind’ en ‘Tussen jou en my’, het Stef se musiek die harte van Suid-Afrikaners oor dekades heen geraak. 🎨🎵 #StefKruger #AfrikaanseMusiek #HelderbergFM #LoanéVanSandwyk #Liedjieskrywer #LuisterLokaal #Musieklegende #AfrikaanseKuns #OpDieRadio 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936