In die heel eerste episode, ontdek Karien, Bert en Isak ń wollerige langbek-diertjie, wat nog hul hele lewe gaan verander. Kom luister saam na hierdie ontmoeting en vind uit hoe Balkie oor mensekinders voel!