NG Kerk Hayfields

Stories van Hoop: Erik en Wiida Badenhorst


Listen Later

Ons gesels hierdie week met Erik en Wiida Badenhorst wat in die Drakensberge boer met nastergal bessies wat hulle van konfyt kook en bottel om te versprei reg oor die land.  

Vir meer inligting oor hulle storie en die konfyt wat hulle maak kan julle gerus gaan na: 

Facebook: https://www.facebook.com/Heerlijk.co/ 

Instagram: https://www.instagram.com/heerlijk.co/ 

Webtuiste: https://heerlijk.co/

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NG Kerk HayfieldsBy NG Kerk Hayfields