NG Kerk Hayfields

Stories van Hoop: Jean du Plessis


Listen Later

Ons gesels hierdie week met Jean du Plessis wat in Pietermaritzburg 'n Finansiële Beplanner is vir Momentum. Jean gesels oor die uitdagings en geleenthede van sy beroep en ook oor die hoop wat hy vind en deel in sy werk. Sit terug en luister saam.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NG Kerk HayfieldsBy NG Kerk Hayfields