NG Kerk Hayfields

Stories van Hoop: Simon Stickels


Listen Later

Hierdie week se Stories van Hoop is bietjie anders. Dit is die groot Lydensweek en die gemoed is iets van die gewig van die lyding van Jesus Christus oppad na die kruis. Simon het vir ons die lied gesing in die lig van Goeie Vrydag en Opstanding Sondag. Luister gerus saam en mag die lied jou diep aanraak.

Ons nooi daarmee ook graag elkeen na more oggend se Goeie Vrydag erediens om 08:00 fisies in die kerkgebou, anders, ook op YouTube beskikbaar indien jy die digitale weergawe daarvan verkies.

Indien jy op die pad is, reis asb veilig, en skakel gerus in by ons Podcast op Spotify vir al die audio materiaal van die gemeente.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NG Kerk HayfieldsBy NG Kerk Hayfields