Sign up to save your podcasts
Or

Baie kerke hou ons op 'n kleuterskool vlak die Skrifgedeelte in Hebreërs is Hebr 6:4 (ek was amper reg!)
Want dit is onmoontlik om die wat eenmaal verlig geword het en die hemelse gawe gesmaak en die Heilige Gees deelagtig geword het, Die gesmaak in Grieks wat soos Geranimo klink is: geuomai
En vind die patrone in jou lewe!
By NadiaBaie kerke hou ons op 'n kleuterskool vlak die Skrifgedeelte in Hebreërs is Hebr 6:4 (ek was amper reg!)