Suzie Wandrag is deel van #KokkedoorVuurVlam met 'n missie! Nie net leer sy ander vroue braai deur #WomenFireFood nie, maar sy wil ook vir haarself bewys sy kan deel wees van so 'n groot kompetisie.
š» 93.6fm | š» helderbergfm.co.za | š± WhatsApp 021 100 693