GET UP & GO BREAKFAST - INTERVIEW SPECIALS

Sylvia Strauss - Trouvrou - 26 September 2024


Listen Later

Trouvrou is vir die moderne vrou met 'n nostalgiese hart wat hunker na vervloë dae - 'n vrou wat ewe tuis agter die kospotte as haar skootrekenaar is.
Sylvia Strauss, die dame agter Trouvrou en die Trouvrou Mzanzi Resepteboek kuier in die ateljee saam met Almarie en deel die ongelooflike stories van hoop en geloof en sukses agter Trouvrou.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GET UP & GO BREAKFAST - INTERVIEW SPECIALSBy Cape Pulpit / Kaapse Kansel