Mariepskop Bediening

Teamwork


Listen Later

Een persoon kan nie die weedstryd wen nie, maar een persoon kan die wedstryd verloor. In die weermag is spanwerk noodsaaklik vir die sukses van die misie maar ook vir elkeen se veiligheid. As gelowiges behoort gemeenskap (fellowship) deel van die kerk se samestelling en karakter te wees want daarsonder kan daar nie groei en versorging van mekaar wees nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mariepskop BedieningBy Mariepskop Bediening