Baasraak Potgooi

Teenmiddel bestaan reeds


Listen Later

Afrikaanse Program: Covid 19 is ʼn hoogs aansteeklike virus. Daar is nog nie ʼn teenmiddel ontwikkel nie. Ons hoor dat wetenskaplikes oortyd werk op soek na ʼn teenmiddel. Ons het pas verneem dat wetenskaplikes in die Kaap opgewonde is oor vordering en praat reeds van ʼn moontlike deurbraak. Covid 19 is uiters aansteeklik. Nou praat die sielkundiges van ʼn ander siekte wat hand aan hand met Covid 19 gaan, wat net so aansteeklik is nl. vrees, angs en kommer. As hierdie negatiewe dinge jou gevoel en gedagtes oorheers, is dit omtrent al waaroor jy dink en praat. Gesels jy met ander dra jy hierdie donker gesindheid onbewus aan ander oor. Vir hierdie angs en vrees is daar ʼn teenmiddel nl: Luister gerus na die program om te hoor wat die teenmiddel is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Baasraak PotgooiBy Freek Vermaak