
Sign up to save your podcasts
Or


Het die Bybel slawerny goedgekeur? Wat was die verskil tussen slawerny in Bybelse tye en die slawerny wat ons uit die moderne geskiedenis ken?
Baie mense glo die Bybel leer van 'n plek waar die verlorenes vir ewig in vuur gemartel word. Maar is dit werklik wat die Skrif sê?
Rigters 11 beskryf vir Jefta as 'n seun van 'n prostituut, 'n verworpene, later 'n rigter en 'n kryger. Maar dan is daar ook sy belofte aan die Here en die tragiese gebeurtenis wat plaasvind. Maar die vraag is, wat het Jefta met sy dogter gedoen?
From the publisher's feed