Tunes Live

Temple Yeti


Listen Later

Temple Yeti is ‘n nuwe en opkomende band en Charl Deacon, die bas speler is onder Tunes Live se kalklig. Ons bespreek ‘n paar onderwerpe wat verwant hou met om in ‘n opkomende band te wees, asook die spanning tussen die werklikheid en vooropgestelde idees van die musiekindustrie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Tunes LiveBy Tunes Studio