Audiobook Samples from Solid Gold

Ten Slotte | Eben Etzebeth [Read by Ryen Etzabeth]


Listen Later

Eben Etzebeth is die Springbokrugbyspeler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Sy intelligensie en energie op die veld word wyd gerespekteer. Met hom in die span het die Bokke twee agtereenvolgende Wêreldbekers verower en jare lank die ranglyste as beste span ter wêreld oorheers. In hierdie eerlike vertelling deel Eben sy persoonlike verhaal en die sleutels tot sy sukses: van sy kinderjare in Goodwood tot sy plek as wêreldkampioen. Email Solid Gold · For links to buy this book
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Audiobook Samples from Solid GoldBy Solid Gold Podcasts #BeHeard