OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Krüger gesels met Leza Graaff van Destiny House in Kimberley, wat een van die begunstigdes van die BIG COVER UP-fondsinsamelingsprojek is wat OFM saam met Round Table Southern Africa op 4 Junie aanbied.