Sê dit soos dit is

THEO DE JAGER (2)


Listen Later

Theo de Jager is 'n boer, voorsitter van die SA Agri-Inisiatief en voormalige voorsitter van die Wêreld Landbouorganisasie.

Gerhard gesels informeel met Theo, terwyl hy staaltjies en merkwaardige sienswyses deel. Sy passie vir boere (en vir boerdery) is aansteeklik. 

Deel dit met ‘n boer wat hierby sal aanklank vind.

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sê dit soos dit isBy Gerhard Papenfus