Sê dit soos dit is

THEUNS ELOFF


Listen Later

Hierdie is Sê Dit Soos Dit Is. Vandag gesels Gerhard met Dr Theuns Eloff. Theuns was die visekanselier van die NWU en het 'n rol gespeel in die transformasieproses van Suid-Afrika. Hy deel staaltjies en stories oor hierdie tye en Theuns, die strateeg, kyk ook na die toekoms.

Deel dit met iemand.

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sê dit soos dit isBy Gerhard Papenfus