Tunes Live

Thomas Theron


Listen Later

Hier is ‘n woordelikse kuier met Thomas Theron (hoofsanger van Megalodon).  Ons gesels oor hul Wacken trip, Megalodon se standvastige afskop as ‘n Suid-Afrikaanse metal band, Thomas se geskiedenis met Tunes, hoe hy en ‘n vriend vir Kurt Darren uitgenooi het om by hulle te kom swem en allerlei lewenslesse.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Tunes LiveBy Tunes Studio