Sign up to save your podcasts
Or

Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode oor kinders, spesifiek of mens hulle moet he of nie?! Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor.
Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Wat steek SaffaMamma al weg vir 'n paar weke? Gaan Mel vinnig kinders kry na sy getroud is? Hoeveel agter-kleinkinders is daar in Edó se familie? Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef.
Wen 'n voucher van Celeste Steyn ter waarde van R2000.00 om jou en jou geliefdes vir ewig vas te vang as 'n charicature! Wen deur comments te los en jou gunsteling oomblikke op social media te share. As jy wil kwalifiseer om te wen, onthou om op tenminste een sosiale media platform al die aanbieders, borge en die amptelike 'Dinner en Skinner' bladsy te volg. Tag hulle elke stappie van die pad, hulle love om julle kommentaar te sien!
Celeste Art se Instragram:
https://www.instagram.com/za_celeste_art/
Mel die Storieverteller se bladsye:
https://www.instagram.com/mel_die_sto...
https://www.facebook.com/meldiestorie...
https://www.tiktok.com/@mel_die_stori...
SaffaMamma se bladsye:
https://www.instagram.com/jousaffamamma/
https://www.facebook.com/JouSaffaMamma
https://www.tiktok.com/@jousaffamamma/
Edó se bladsye:
https://www.instagram.com/edo.mostert/
https://www.facebook.com/edo.musiek/
https://www.tiktok.com/@edo.mostert/
BONUS TIP - Net vir jou wat tot hier gescroll het, laat hulle lag/giggel met jou comment dan is jou kanse 1000 keer meer om te wen! ;)
By Dinner en SkinnerJou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode oor kinders, spesifiek of mens hulle moet he of nie?! Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor.