Mense wat nie HEMEL toe gaan nie gaan HEL toe, en elkeen beter seker wees dat sy/haar toegangskaartjie geldig is.. Die hel is nie soos tronkstraf waar jy vrygelaat word nadat jy jou vonnis uitgedien het nie. Jy gaan vir ewig HEMEL toe of jy gaan vir ewig HEL toe. Maar elkeen het 'n keuse en daardie keuse is - aanvaar ek Jesus se woorde rakende toegang vereistes of gaan ek tradisies en oorleweringe van mense (mense se opinies) glo?