How I Listen to Full Audiobook in Fiction, Contemporary Most Popular

Toring se baai [Tower 's Bay] Audiobook by E. Kotze, RSG


Listen Later

Please open https://hotaudiobook.com ONLY on your standard browser Safari, Chrome, Microsoft or Firefox to download full audiobooks of your choice for free.
Title: Toring se baai [Tower 's Bay]
Author: E. Kotze, RSG
Narrator: Frieda van den Heever
Format: Unabridged
Length: 8 hrs and 37 mins
Language: English
Release date: 03-31-16
Publisher: Kwela
Ratings: 5 of 5 out of 1 votes
Genres: Fiction, Contemporary
Publisher's Summary:
Egte, diep menslike Weskusroman deur die gewilde kortverhaalskrywer E. Kotze. Toring langs die Weskus is 'n afgeleë gehuggie waar 'n hand vol bewoners sukkel-sukkel 'n bestaan probeer maak. Dis midde-in die Tweede Wêreldoorlog en tye is swaar. Verwoestende storm wat twee dae en nagte duur vernietig die kreeffabriek en jettie heeltemal en alles moet van nuuts af opgerig word. Min weet die drie steunpilare op die dorp, Smittie Steyn, Kerneels Koch en Ockert Blankenberg, dat die storm 'n nuwe era op Toring ingelei het, dat húlle Toring nooit weer sal wees soos dit was nie. "Kotze ken en verstaan 'n vissersgemeenskap en die see net so goed soos Steinbeck. Ek glo 'n waaragtige goeie storie kan iets in 'n mens verander. Nooit weer sal die leë visfabrieke en daardie ouens met die gladde monde onder die bloekombome voor die Paternoster Hotel vir my dieselfde wees nie." - Dana Snyman
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

How I Listen to Full Audiobook in Fiction, Contemporary Most PopularBy DOWNLOAD FULL AUDIOBOOKS FOR FREE ON HOTAUDIOBOOK.COM