Ons het alewig 'n stryd binne ons. Die stryd tussen die vlees en die gees , maar as kinders van God het ons die mag om oor die begeertes van die vlees te heers. Die duiwel sit agter hierdie verkeerde begeertes en ons moet hom teenstaan anders word ons vyande van God.