Afrikaanse Manne

Trigger Warning: Politiek Vol. 1 | Dewald Alberts


Listen Later

Trigger Warning: Politiek Vol. 1 | Dewald Alberts


Trigger Warning: Baie belangrik as jy sag is, ons is ook!
Hierdie episode chat ek en Dewald slegs politiek so luister dalk kan ons jou opinie ook verander. Ek en Dewald is baie professioneel en weet als, so as jy meer wil leer, luister ons Podcast.
As jy nie seker is wat jou politieke staans is nie, gebruik die website vir beter inligting daaroor;
https://www.politicalcompass.org/test
Volg ons op Facebook:
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&ref=content_filter
Enjoy soos altyd

www.afrikaansemanne.com

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Afrikaanse ManneBy Hugo Swanepoel

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

3 ratings