Beter Besluite, Minder Hartseer

Trots || Kla


Listen Later

Trots en eie geregtigheid. As jy ’n raad aan ’n persoon of vriende  gee, watter versoekings sou jy hulle aanspoor om daarteen te waak? Die meeste van ons sal waarskynlik die gevaar van trots en eiegeregtigheid beklemtoon. Laat ons luister hoekom.

Dankie dat jy by ons aangesluit het op vandag se episode van “beter besluite minder hartseer”. In vandag se episode sal ons daarna streef om inhoud te verskaf wat jou sal help om beter besluite te neem en seker te maak jy eindig waar jy wil wees in jou lewe, of dat jy nie daar aankom waar jy nie wil wees nie.

Soos ek dikwels op hierdie podcast noem, is die inhoud wat ek vertaal het, geneem uit verskillende preke van verskillende Christelike kerke en predikers gewoonlik preke wat my geïnspireer het. Dit het my so geïnspireer om hulle te vertaal, aan te pas en in hierdie formaat aan te bied. Natuurlik moet ons nooit nalaat om ons plaaslike kerkdiens by te woon nie. Daar is 'n prediker wat 'n baie dieper kennis, diepte en begrip van die Woord het, en hulle sien uit daaarna om die woord van die Here op 'n gereelde basis met jou te kan deel.

Beste Groete,

Heiko

www.beterbesluite.com

Ons e-pos: [email protected] 

As jy na n Bbel soek: 

⁠https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/⁠

⁠https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beter Besluite, Minder HartseerBy Heiko