
Sign up to save your podcasts
Or


In hierdie nuwe episode van Twak Praat podcast kuier die ongelooflike Janey & Waney saam met ons op die bank! As jy hou van skreeusnaakse Afrikaanse humor en die beste plaaslike vermaak, dan is hierdie een vir jou.WAT GEBEUR IN HIERDIE EPISODE:Is hulle getroud of nie? Ons gesels oor die grootste misverstand op Suid-Afrikaanse sosiale media en die waarheid oor hul verhouding. Van skoolbanke tot TikTok-grootgatte: Hoe hierdie twee mekaar op skool ontmoet het, hoe hulle begin het om skits te maak, en hoe die platform hul lewens heeltemal verander het.Sangtalent & MC-werk: Ons praat oor hul ongelooflike stemme, hul sangloopbaan, en die groot deure wat vir hulle oopgegaan het as MC-duo.Die vermaaklikheidswêreld: Hul toekomsplanne en die skuif na 'n professionele akteursloopbaan.Innibos-stories: Die manne en die gaste deel van die wildste dinge wat al by Innibos gebeur het! Die perfekte McDonald's-bestelling, Ons vind uit wat presies in 'n "perfect" Mac-dees bestelling ingaan. Snaakse oomblikke op die bank: Ons maak vinnige FIFA World Cup predictions, en vind uit hoekom Hammie se snor hom laat lyk asof hy nie tande het nie! Die verlore weddenskap: Hammie moet uiteindelik bieg oor hy die weddenskap met Danny en Ricus verloor het.VIRSEKER:Kontak virseker en kry 'n kwotasie vandag[https://www.virseker.co.za/paid-social/?vdn=virtp] Virseker Noordvaal Cup:Facbook: https://www.facebook.com/p/Virseker-Noordvaal-Cup-61557530701515/ Instagram: https://www.instagram.com/virsekernoordvaalcup/?hl=enWebsite: https://www.virsekernoordvaalcup.co.za/ Instagram: https://www.instagram.com/virseker/ Facebook: https://www.facebook.com/VirsekerWebsite: https://www.virseker.co.za/ CFAO MOBILITY TOYOTA HartswaterFacebook: https://www.facebook.com/CFAOMobilityToyotaHartswaterWebsite: https://www.cfaomobility.co.za/NGIRI AUTO:Instagram: https://www.instagram.com/ngiriauto/Facebook: https://www.facebook.com/ngiriautoTWAK PRAAT:Instagram: https://www.instagram.com/twakpraat/Facebook: https://www.facebook.com/people/Twak-Praat/61573218172472/TikTok: https://www.tiktok.com/@twak.praat
By Ricus NelIn hierdie nuwe episode van Twak Praat podcast kuier die ongelooflike Janey & Waney saam met ons op die bank! As jy hou van skreeusnaakse Afrikaanse humor en die beste plaaslike vermaak, dan is hierdie een vir jou.WAT GEBEUR IN HIERDIE EPISODE:Is hulle getroud of nie? Ons gesels oor die grootste misverstand op Suid-Afrikaanse sosiale media en die waarheid oor hul verhouding. Van skoolbanke tot TikTok-grootgatte: Hoe hierdie twee mekaar op skool ontmoet het, hoe hulle begin het om skits te maak, en hoe die platform hul lewens heeltemal verander het.Sangtalent & MC-werk: Ons praat oor hul ongelooflike stemme, hul sangloopbaan, en die groot deure wat vir hulle oopgegaan het as MC-duo.Die vermaaklikheidswêreld: Hul toekomsplanne en die skuif na 'n professionele akteursloopbaan.Innibos-stories: Die manne en die gaste deel van die wildste dinge wat al by Innibos gebeur het! Die perfekte McDonald's-bestelling, Ons vind uit wat presies in 'n "perfect" Mac-dees bestelling ingaan. Snaakse oomblikke op die bank: Ons maak vinnige FIFA World Cup predictions, en vind uit hoekom Hammie se snor hom laat lyk asof hy nie tande het nie! Die verlore weddenskap: Hammie moet uiteindelik bieg oor hy die weddenskap met Danny en Ricus verloor het.VIRSEKER:Kontak virseker en kry 'n kwotasie vandag[https://www.virseker.co.za/paid-social/?vdn=virtp] Virseker Noordvaal Cup:Facbook: https://www.facebook.com/p/Virseker-Noordvaal-Cup-61557530701515/ Instagram: https://www.instagram.com/virsekernoordvaalcup/?hl=enWebsite: https://www.virsekernoordvaalcup.co.za/ Instagram: https://www.instagram.com/virseker/ Facebook: https://www.facebook.com/VirsekerWebsite: https://www.virseker.co.za/ CFAO MOBILITY TOYOTA HartswaterFacebook: https://www.facebook.com/CFAOMobilityToyotaHartswaterWebsite: https://www.cfaomobility.co.za/NGIRI AUTO:Instagram: https://www.instagram.com/ngiriauto/Facebook: https://www.facebook.com/ngiriautoTWAK PRAAT:Instagram: https://www.instagram.com/twakpraat/Facebook: https://www.facebook.com/people/Twak-Praat/61573218172472/TikTok: https://www.tiktok.com/@twak.praat