Parashah

Tzav Drie


Listen Later

Parashah 25: Tzav (Gee bevel) – No 3

Net soos wat die priesters diensbaar was, so moet ons as priesterlike bruid van Yeshua diensbaar wees in Abba Vader se Koninkryk. So hoe is ek en jy hierdie diensbare bruid van Yeshua vandag, prakties? Paulus sê in Fil 2:5-8: “Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was. 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

ParashahBy Roelf Craig