Parashah

Tzav Twee


Listen Later

Parashah 25: Tzav (Gee bevel) – No 2
In Levitikus 1-5 nooi Abba Vader ons om Hom te nader. Maar in hierdie week se gedeelte of parasha sê Abba Vader vir Moses in Lev 6:9 :“Gee bevel aan Aäron en sy seuns en sê: Dit is die wet van die brandoffer: Dit, die brandoffer, moet op sy vuurherd op die altaar die hele nag lank tot die môre toe bly, en die altaarvuur moet daardeur aan die brand gehou word.”
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

ParashahBy Roelf Craig