Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 11 November 2018


Listen Later

Elke letter het sy ketter. Maar wat is ʼn ketter? Jean Oosthuizen gesels met Hansie Wolmarans, professor in Griekse en Latynse Studies, en die Nuwe-Testamentikus, prof. Andries van Aarde, oor kettery en dwaalleer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG