Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 13 Mei 2018


Listen Later

Hoe belangrik is godsdiensvryheid in ʼn sekulêre staat soos Suid-Afrika, en tot watter mate moet dit beskerm word? Jean Oosthuizen praat hieroor met ʼn kommissaris van die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van Kultuur, Godsdiens en Taalregte, Renier Schoeman, en prof. Farid Esack van die Universiteit van Johannesburg.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG