Hoe lyk ʼn sterwende kerk? En kan ʼn nuwe reformasie of hervorming ʼn sterwende kerk van uitwissing red? Dit is van die vrae wat Jean Oosthuizen stel aan twee kerkhistorici, prof. Erna Oliver en dr. Willem Oliver van Unisa.