Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 16 Desember 2018


Listen Later

Jean Oosthuizen wil by teoloog dr. Nadia Marais en advokaat Jan Heunis weet wat billike diskriminasie is, of geloofsgemeenskappe ook billike diskriminasie mag toepas, en tot water mate mag hulle teen lidmate diskrimineer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG