Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 16 Junie 2019


Listen Later

Hoe moet ons die heilige boeke soos die Bybel en die Koran vandag lees en is alles wat daarin staan waar en onfeilbaar? Jean Oosthuizen gesels met prof Farid Esack, ʼn professor in godsdiensstudies verbonde aan die Universiteit Johannesburg en doktor Peter Nagel, Senior Lektor: Ou en Nuwe Testament by die Universiteit Stellenbosch, oor Skrifgesag.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG