Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 17 September 2017


Listen Later

Hoe vind mens troos wanneer jou kind vermoor word, of jou vrou sterf skielik in ʼn motorongeluk, en maklike antwoorde vanuit die godsdiens of die kerk maak nie meer sin nie? Jean Oosthuizen gesels met die skrywer Douwleen Bredenhann wie se dogter 30 jaar gelede wreed deur ʼn buurseun in hulle erf vermoor is, en ʼn gewese NG dominee Petrus Kühn wie se vrou onlangs in ʼn motorongeluk oorlede is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG