Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 19 Mei 2019


Listen Later

Wat beteken ʼn sekulêre staat, en moet gelowiges bekommerd wees as die land se grondwet die hoogste gesag is, en nie die Bybel, Koran, Tora of enige ander heilige boek nie? Jean Oosthuizen gesels met adv. Leon Wessels, voormalige lid van die Menseregtekommissie, wat gehelp het om die land se grondwet te skryf, en dr. Johan van der Merwe van die NG Moederkerk in Stellenbosch.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG