Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 2 Junie 2019


Listen Later

Humanisme lok uiteenlopende reaksies by mense uit. Vir sommige mense is humanisme ʼn skeldwoord. Ander sien dit as ʼn lofwaardige passie vir menswaardigheid en geregtigheid. Jean Oosthuizen gesels met twee teoloë, dr. Ben du Toit en prof. Pieter Craffert, om agter die kap van die byl te probeer kom oor die werklike betekenis van humanisme.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG