Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 20 Mei 2018


Listen Later

Goedgelowige mense word maklik deur kwaksalwers uitgebuit wat nuttelose en selfs gevaarlike middels ten duurste aan hulle verkoop. Jean Oosthuizen gesels met die wetenskapjoernalis, George Claassen, en die redakteur van camcheck.co.za, dr. Harris Steinmann, oor kwaksalwery en pseudo-wetenskap.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG