Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 24 Junie 2018


Listen Later

Jean Oosthuizen gesels met lewensfasiliteerder Klasie Wessels van Streetschool, en joernalis Suzette Kotze-Myburg, oor hulle besoeke aan die Dalai Lama, wat in ballingskap in Indië leef, en die invloed wat hierdie Tibettaanse monnik se spiritualiteit op hulle gehad het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG