Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 24 September 2017


Listen Later

Die afgelope dekade was daar verskeie aansprake oor nabydood-ervarings van mense wat beweer hulle het ʼn blik gehad op die lewe na die dood. Opspraakwekkende verhale word vertel, wat as bewyse aangevoer word dat die mens se bewussyn afsonderlik van die liggaam kan bestaan en bestaande aannames oor bewussyn in die neurowetenskap bevraagteken. Jean Oosthuizen gesels met bybelwetenskaplike prof. Pieter Craffert en narkotiseur dr. Heinz Modler oor nabydood-ervarings.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG