Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 25 November 2018


Listen Later

Feitlik alle godsdienste het in 'n patriargale kultuur ontstaan, waar die man die hoof van die huis is, en die vrou se meerdere is. Jean Oosthuizen wil by proff. Julie Claassens en Farid Esack weet waar kom patriargie vandaan, en of God manlik is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG