Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 26 Mei 2019


Listen Later

Die woord spiritualiteit is deesdae 'n gonswoord binne en buite die kerk. Dit word gewoonlik geassosieer met een of ander geloof in ʼn bonatuurlike wese. Jean Oosthuizen wil by dr. Abel Pienaar, direkteur van die Sentrum vir eietydse spiritualiteit, en dr. Flip Schutte, ʼn spiritualiteitsbegeleier by die Renaissance-gemeente in Pretoria, weet wat beteken spiritualiteit, en of mens gelowig moet wees om spiritueel te wees.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG