Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 29 April 2018


Listen Later

Een van die gonswoorde in vandag se gejaagde lewe is die Engelse woord, mindfulness, of bewustelikheid in Afrikaans. Jean Oosthuizen gesels met wetenskapjoernalistiekdosent en skrywer Johannes de Villiers, en bedryfsielkundige Johann de Goede om uit te vind wat dit beteken en hoe positiewe denke mens in vandag se gejaagde lewe kan help.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG