Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 3 Junie 2018


Listen Later

Het die mens ʼn vrye wil het en wat sê die wetenskap daaroor? Die gaste is dr Dawie van den Heever ʼn senior lektor en navorser by die Biomediese Ingenieurswese-navorsingsgroep by die Universiteit van Stellenbosch en Julianne Blignaut ʼn nagraadse student wat spesifiek navorsing doen oor die onderwerp van vrye wil.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG