Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 30 Desember 2018


Listen Later

Ahimsa is een van die belangrikste beginsels in die Hindoegeloof en ander Oosterse lewensfilosofieë soos Boeddhisme. Dit is ʼn lewenswyse geskoei op eerbied en geweldloosheid teen alle vorms van lewe. Jean Oosthuizen gesels hieroor met twee Hari Krishna's, dr Irene Brand of Kamala-sita Dasi soos wat sy nou bekend is, en Axl Maas.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG