Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 4 November 2018


Listen Later

Hoe versoen mens die Christelike geloof met Afrika-godsdienste, en is dit versoenbaar? Jean Oosthuizen gesels hieroor met die dekaan van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Teologie, prof. Reggie Nel, en prof. Xolile Simon wat spesialiseer op die gebied van praktiese teologie en missiologie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG