Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 6 Januarie 2019


Listen Later

Die tien gebooie is deel van ʼn lang lys wette in die Bybel, maar waar kom dit vandaan en wie het dit regtig geskryf? Jean Oosthuizen wil by twee Ou Testament-kenners, proff. Louis Jonker en Sakkie Spangenberg, meer weet oor die relevansie van die Bybelse wette.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG