Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 6 Mei 2018


Listen Later

Waar kom boosheid vandaan? Moet ons die duiwel daarvoor blameer? Jean Oosthuizen gesels met teoloog Julian Müller en ʼn voormalige NG-predikant, Deon Kitching, oor die bose en hoe hulle dit vanuit hulle hoek verstaan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG