Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 7 April 2019


Listen Later

Wat beteken gesonde selfliefde? 'n Mens kan slegs met gesonde selfliefde na ander uitreik teenoor narsisme of sieklike selfliefde. Jean Oosthuizen gesels hieroor met dr. Kobus Anthonissen en ds. Llweyllyn McMaster, moderator van die Verenigende Gereformeerde Kerk se Kaapse streeksinode.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG