Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 8 April 2018


Listen Later

Genadedood of bystanddood wanneer ʼn geneesheer ʼn terminaal siek pasiënt help om sy of haar lewe te beëindig is ʼn hoogs omstrede onderwerp. Terwyl al hoe meer stemme opgaan om bystanddood in Suid-Afrika te wettig worstel baie mense met die etiese, morele en godsdienstige implikasies daarvan. Jean Oosthuizen gesels met die filosoof professor Anton van Niekerk en ʼn narkotiseur dokter Heinz Mödler in die program Uit ʼn ander hoek oor genadedood. Kan dit moreel regverdig word om iemand onder bepaalde omstandighede te help sterf?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Uit 'n ander hoekBy RSG