Mariepskop Bediening

Vadersdag


Listen Later

Die verhouding tussen God die Vader en Jesus is die tipe verhouding waarna ons streef. Ons wil graag die tipe verhouding met God as Vader hê soos wat Jesus se verhouding met Hom is, maar ons wil ook die tepe van verhouding met ons kinders hê as wat daar tussen God en Jesus is.
Om ’n pa te wees is ’n enorme voorreg maar ook ’n geweldige verantwoordelikheid. Hoe ons as pa’s ons kinders grootmaak en die voorbeeld wat ons vir hulle is, vorm hulle idee van wie God as Vader is. Ons is as’t ware die voorstelling en persepsie van wie God is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mariepskop BedieningBy Mariepskop Bediening