Sign up to save your podcasts
Or

Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode oor alles VAKansie! Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor.
Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Hoekom kan Mel nie afskakel wanneer sy op vakansie is nie? Waarom was SaffaMamma al TWEE keer in Disney Land Paris?! Kan Edó sy logika vir een sekonde afsit en sy droom vakansie bou? Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef.
Mel die Storieverteller se bladsye:
https://www.instagram.com/mel_die_sto...
https://www.facebook.com/meldiestorie...
https://www.tiktok.com/@mel_die_stori...
SaffaMamma se bladsye:
https://www.instagram.com/jousaffamamma/
https://www.facebook.com/JouSaffaMamma
https://www.tiktok.com/@jousaffamamma/
Edó se bladsye:
https://www.instagram.com/edo.mostert/
https://www.facebook.com/edo.musiek/
https://www.tiktok.com/@edo.mostert/
BONUS TIP - Net vir jou wat tot hier gescroll het, laat hulle lag/giggel met jou comment dan is jou kanse 1000 keer meer om te wen! ;)
By Dinner en SkinnerJou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode oor alles VAKansie! Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor.